besprekings(1)

South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Gesinseenhede


KAMER TIPE AANTAL UNIEKE KENMERKE VAN KAMER TARIEWE PER PERSOON
GESINSEENHEDE 3

Maria

Dubbelbed in slaapkamer (met spasie vir ekstra enkelbed), enkelbed in afsonderlike vertrek met skryftafel, stort, kombuisie, kaggel, telefoon en lugversorging.
Grondvloer.

 



Namibia

Dubbel- en enkelbed met ruimte vir ekstra enkelbed, bad en aparte stort, klein kombuisie, skryftafel, balkon, telefoon.
Eerste vloer.

 



Siena

Dubbel- en enkelbed en ruimte vir ekstra enkelbed, bad en aparte stort, klein kombuisie, skryftafel, balkon, telefoon en lugversorging.
Eerste vloer.

Raadpleeg tabel vir enkel of dubbel en in watter seisoen.

 

joomla template 1.6
Standaard  |  Luuks  |  Wittebrood  |  Suite  |  Gesinseenheid