Gholf
Gholf entoesiaste sal verheug wees om te weet dat daar 'n groot verskeidenheid gholfbane in die omgewing is - van 5 tot 30 minute se ry hiervandaan. Om slegs sommige te noem:
- Stellenbosch
- Erinvale
- Somerset-Wes
- Strand
- Spier by Zalze
- Devonvale
- Durbanville
- Boschenmeer ( naby Paarl )
- Pearl Valley ( naby Paarl )
Omtrent 1 uur se ry vanaf Stellenbosch is gholfbane in die Kaapstad omgewing, sowel as Arabella en Hermanus. Indien nodig, help ons graag om afslaantye te reserveer - ten minste een spel vir elke dag van die week!
Om u belangstelling verder aan te moedig - sien gerus die volgende:




