Strande
Die pragtige sandstrande van Valsbaai by Strand is slegs sowat 15 minute se ry-afstand. En 10 minute verder is Gordonsbaai met sy twee hawens en die ruwe kusstrook in die rigting van Rooi-Els. Die kusstrook bied:
- bootritte en visvang
- walvisse in die seisoen ( Junie tot Desember )
- branderry, duik, snorkel ens.
- strandwandeling
Vir die minder aktiewe persoon is daar die moontlikheid om op die strand te ontspan en om die omliggende natuurskoon te geniet.

Boulder's Beach



